Boere moet in gedagte hou dat die Grondeisekommissie nie grondeise eensydig kan “de-gazette” of  “ontlys” nie.

Die Grondeisekommissie het twee jaar gelede verklaar dat hulle toe reeds besef het  dat daar goeie rede is om weer te kyk na die geldigheid van verskeie restitusie-eise wat toe reeds in die Staatskoerant gepubliseer (“ge- gazette”) was en om te oorweeg om sommige van die plase  te ontlys of  sogenaamd te “de- gazette”. Baie boere verkeer sedertdien onder die verkeerd...


Continue reading ...