Posted by Bertus vd Merwe on Friday, January 11, 2013,
GRONDHERVORMING 2012
Nog ‘n
jaar het verloop ook op die pad van grondhervorming en ongelukkig sal die jaar
2012 nie in die anale bekend staan as ‘n jaar waarin groot mylpale bereik is
met die Grondhervormingsprogram nie.
Grondeienaars is weereens en toenemend gefrustreer deur die slakkepas
waarteen die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
voortploeter. Die Restitusieproses het
op plekke feitlik tot stilstand gekom.
Heelwat minder nuwe res...
Continue reading ...