Bertus van der Merwe is in !983 toegelaat as prokureur, akteuitmaker en notaris in die Vrystaatse Hooggeregshof en het daarna tot 1989 te Ficksburg gepraktiseer. Hy het in 1989 as vennoot by Cox en Vennote aangesluit. Hy en Jannie Jordaan is sedert 1 Desember 2010 die enigste twee vennote by die firma.